Gedurende KragDag 2018 doen Prof Willie Cronje 'n aanbieding in die Raadsaal waarin hy ‘n kykie gee na die energie-situasie op internasionale, nasiona…
Onvoorspelbare elektrisiteitsonderbrekings en groot tariefverhogings het alreeds deel geword van ons lewens in Suid Afrika. Verskeie huishoudings prob…
Paaie gaan meestal, die 9de, 10de en 11de Augustus, lei na die Diamantvallei-plaas! Kragdag is altyd gróót en nog boonop lekker ook. Die koöperasie be…
Ekonomiese en geopolitiese verwikkelinge in die huidige era lei tot vrae oor die toekoms van elektrisiteitsvoorsiening. Dit geld wêreldwyd, maar ook i…
Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Vrydag 10 Augustus tussen 10:00 en 11:00 in die Raadsaal op die KragDagterrei…
Biogas is ‘n bio-brandstof wat op ‘n natuurlike wyse geproduseer word deur die afbraak van organiese materiaal (plant- en diere-reste) en bestaan uit …
Elke nou en dan verval ons in ‘n valse gerustheid dat Eskom in staat gaan wees om die ligte aan die brand te hou, want die regering sal hulle mos aan …
Hoe word die laaitempo van batterybank bereken, gegewe die kapasiteit van die batterybank? Hierdie is ‘n enkelvoudige vraag, maar dit kan egter veelvu…