Uiteindelik het energie, opgewek en gestoor deur sonkragstelsels, goedkoper geword as elektriese energie wat deur Eskom voorsien word. Ons kan nou in …
Stel jou die wêreld sonder enige energie voor. Dit is donker, koud, en doodstil. Geen beweging nie! ‘n Fisiese lewe in só ‘n wêreld is doodeenvoudig n…
In die lig van die onsekerheid wat regeringsregulasies met betrekking tot Covid-19 in die land veroorsaak het, is die GROOTSTE Alternatiewe Energie en…
Wanneer ons aan konvensionele elektriese kragopwekking dink, sien ons in ons geestesoog dikwels groot steenkool-, gas- of kernkragsentrales. Miskien s…
Die privatisering en ontbondeling, al dan nie, van Eskom is warm nuus. Reeds gedurende Oktober 2019 het die minister van Openbare Ondernemings, Minist…
Wisselrigters (inverters) is ‘n krities belangrike komponent van ‘n sonkragstelsel, maar is ook een van die mees ingewikkelde komponente. Die funksie …
Ons lewe vandag in ‘n geweldig vinnig-veranderende wêreld. Meer en meer mense oorstroom hierdie land. Kragonderbrekings, droogtes en aardverwarming vi…
Die tempo waarteen die verkope van sonkragstelsels in Suid-Afrika groei, word deur ‘n verskeidenheid faktore beïnvloed, soos onder andere Eskom-tarief…
Hetsy jy ‘n sonkragstelsel wil aanskaf of slegs elektrisiteit wil bespaar, jou elektriese energieverbruiksprofiel is nuttige en handige inligting om t…
Dit was in 1957 dat Mnr Bob Wolf vanaf Nederland na Suid-Afrika geïmmigreer het. In 1964 het hy ‘n kleinhoewe in Bronkhorstspruit gekoop wat hy gereel…