Die tempo waarteen die verkope van sonkrag-stelsels in Suid-Afrika groei word deur 'n verskeidenheid faktore beïnvloed. Daar is onder andere, Eskom-ta…
Dit was hier… so in die laat negentien-negentigs wat die skrywer ‘n projek onderneem het om skrophoenders (free range chickens) in mobiele hokke groot…
Sedert vroegste tye kom mense bymekaar rondom vure vir hitte, kos, lig en ‘n gevoel van veiligheid en gemeensaamheid. Aanvanklik was die oop houtvure …
Die arbeidsfaktor (PF - power factor), is die verhouding tussen kW (kilowatt) en kVA (kilovolt-ampère). Die verskil tussen die twee groothede word ver…
Almal wat in die fisikaklas opgelet het, sal onthou dat elektriese drywing (watt), die produk is van elektriese stroom (ampère) en elektriese spanning…
Wanneer jy ‘n sonkragstelsel aanskaf het die keuse van sonpanele nie net ‘n invloed op die sonstelsel se prestasie nie, maar dit het ook ‘n kritiese i…
Dit maak my nogal verleë om te erken hoe onnadenkend ek self soms my eie aankope doen. Die naweek is die gasoond gebruik en na etlike kere se gebruik …
Met die herinstelling van beurtkrag einde 2018, het talle verbruikers die besluit geneem om met behulp van batterye hulle besighede en huishoudings se…
Tydens die onlangse rondte van beurtkrag het Sakeliga aangekondig dat hy weer vanjaar die hoofborg van die KragDag ekspo gaan wees as deel van sy ywer…
Veiligheid Voordat ons met die vier stappe begin, is dit belangrik om kennis te neem van veiligheidspraktyke tydens elektriese installasies en van reg…