Die Pestalozzi Trust is in 1998 gestig om die vryhede en regte van ouers wat tuisonderwys kies te beskerm. Tydens die vorige bedeling was tuisonderwys…
‘n Verhaal van sentralisasie en verval Sedert die negentigerjare het die Suid-Afrikaanse regering stelselmatig ouers se beheer oor onderwys weggeneem …
Politici hou van die gedagte van een oplossing vir almal. As daar met sekerheid gesê kan word dat daar een oplossing is wat die beste is vir almal, da…
Sedert die begin van wêreldwye pandemie is baie gesinne in ‘n tuisskoolsituasie gedompel weens grendelstaatregulasies. Verskeie menings oor tuisskolin…
Die waarde van onderwys sal seker deur bitter min mense betwis word, maar mense mag oor die inhoud wat aan die woord geheg word, hemelsbreed verskil. …