Mega-T Kom waardeer weer die wiele wat die ekonomie laat draai... Die gewone man in die straat het maar `n baie klein prentjie van hoe die padvervoerb…
Met minder as vier weke wat wag voor die hekke van Mega-T 2023 open, is die spanning tasbaar. Hierdie jaar se skou, wat plaasvind by die Diamantvallei…
Met die uitstalterrein wat vinnig vol raak en met verskeie buitelugaktiwiteite, lyk dit of die eerste Mega-T ekspo reeds beide uitstallers en besoeker…
Mega-T, 'n opwindende nuwe opelug-ekspo, is die eenstop-industriegeleentheid wat alles oor sleepwaens, vragmotors en vervoer gaan – en alles wat daarm…
In 2020 het Hoër Tegnologiese Skool John Vorster (HTSJV) ‘n ooreenkoms met Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) gesluit met die doel om aan sonka…
In die lig van onsekerheid oor elektriese voertuie en hoe hulle vergelyk met die petrol voertuie waaraan ons gewoond is, het ek gevoel dit mag goed we…
Beste KragDagvriend - as jy ‘n belangstelling, of beter nog, ‘n passie vir hommeltuie en privaat lugvaart het, spits nou jou ore, of sit jou leesbril …
5de Laan New York in 1900 – tussen ‘n straat vol perdekarre was daar darem een motorkar. Binne vyf tot tien jaar gaan die meerderheid motors op ons pa…