Mens staan werklik verstom oor hoe ‘n mens se uitkyk en siening van sake binne die bestek van enkele maande verander het. Ná die aankondiging van ‘n s…
Ons het in ‘n vorige nuusbrief ‘n “moeite-werd-om-te-lees” -artikel geplaas waarin mnr Johann Rupert, voorsitter van die luukse-produkte besigheidsryk…
Wanneer ons aan konvensionele elektriese kragopwekking dink, sien ons in ons geestesoog dikwels groot steenkool-, gas- of kernkragsentrales. Miskien s…
Die see – net soos die lewe – is ’n gestrenge leermeester. Die beste manier om met elkeen oor die weg te kom is om alles te leer wat jy kan, dan jou b…
Die see – net soos die lewe – is ’n gestrenge leermeester. Die beste manier om met elkeen oor die weg te kom, is om alles te leer wat jy kan, dan jou …
Die privatisering en ontbondeling, al dan nie, van Eskom is warm nuus. Reeds gedurende Oktober 2019 het die minister van Openbare Ondernemings, Minist…
Onteiening sonder vergoeding is baie in die nuus. Op 6 Desember 2019 is die Voorlopige Agtiende Wysigingswetsontwerp vir die Grondwet deur die Parleme…
‘n Gemeenskaplike faktor wat alle suksesvolle ekonomieë deel, is die vermoë om kreatief en innoverend te wees. Verandering is ‘n basiese beginsel wat …
Hier in die sewentiger jare het die algemene publiek meer bewus geword van rekenaars en die rekenaartegnologie. Sakrekenaars was onbekend. Dit was die…
Die skrywer en resensent, Louise Viljoen, sal voortaan via KragDag se nuusbrief informele boekresensies en lesersindrukke deel van interessante boeke …