Rome is nie in ’n dag gebou nie en as die antieke Romeine probeer het om dit te doen, sou die “Ewige Stad” nooit bestaan het nie. Net so is persoonlik…
Ongeveer 40 jaar gelede was die media, die groot koerante, televisie en radio, grotendeels onder beheer van die staat. Die enigste manier om die ander…
Op Vrydag, die 1ste Mei, spring ek in my kar om die 3250 km heen en weer tussen Kaapstad en Pretoria so vinnig as moontlik kaf te draf. Dit neem my 37…