In die tyd van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) en die British East India Company; handelsmaatskappye wat gedurende die 17de tot die 19de e…
In ‘n vorige artikel - Verstommende Hommeltuie – het ons gespekuleer oor die aanwending van hommeltuie as outonome aflewerings- en passasiersvervoer i…
Vanuit die die sogenaamde Makersbeweging, ‘n omgewing waarin hoë tegnologie produkte tot stand kom, het die ontwikkeling van hommeltuie (drones) so dr…
Ons leef in die tyd van rekenaars en sakrekenaars. Vir ‘n paar rand het enige iemand met vingers toegang tot ‘n basiese sakrekenaar wat optel-, aftrek…
“Bemagtig jouself.” “Doen jou eie ding.” Dit is die filosofie waarom daar ‘n KragDag-gemeenskap bestaan. In ‘n groot mate is dit ook die filosofie wat…
Nedbank het Suid-Afrika se eerste sonkragbanktak, volgens eie aanspraak, in Mncwasa, ongeveer 60km van Mthatha in die Oos-Kaap bekend gestel. In wat v…
Wanneer van energiebesparende beligting gepraat word, is glimdiodelampe of LED-lampe deesdae die gonswoord. LED-lampe is vandag in soveel gerieflike f…
Kogenerasie – ook genoem Hitte en Drywing Kombinering (Engels: Combined Heat and Power – CHP) is nie werklik ‘n nuwe bron van energie nie, maar eerder…
Australië sal volgens beplanning in 2018 die wêreld se eerste proefloop doen vir waterstofaangedrewe voertuie. Dit volg na die CSIRO in Australië se d…
Wanneer van windenergie-omsetters gepraat word is die eerste beelde wat in jou gedagte vorm aanneem óf van die ou Hollandse windmeulens, die getroue w…