Fantasi Uitgewers publiseer Elisenda Roca se uitmuntende Wen!-reeks wat op sewejariges gemik is en sosiale vaardighede op ’n deernisvolle en kindervri…
Dit was vir my ’n voorreg om met Elsabé Ebersohn te gesels oor die dienste en produkte wat sy aanbied. Elsabé, ’n ingenieur van beroep, is ’n spontane…
Ek werk al etlike jare vryskut as manuskripontwikkelaar, redigeerder en teksversorger. ’n Groot verskeidenheid onafgeronde manuskripte (fiksie en nie-…
Die feesgety is op hande, maar – soos my oorle ouma sou sê – die sogenaamde Christsmas feeling ontbreek.” Ons ry met pap wiele én die brieke is aan. 2…