Soos die meeste Suid-Afrikaners geniet my huisgesin ook ‘n bietjie stywe mieliepap en sous saam met braaivleis. Moet seker die Transvaalse kultuur wee…
Die heuningby is die wondelike klein diertjie wat die planteryk en die diereryk verbind. Die magneet wat die natuurlike wêreld bymekaar hou. Kyk om jo…
Paaie gaan meestal, die 9de, 10de en 11de Augustus, lei na die Diamantvallei-plaas! Kragdag is altyd gróót en nog boonop lekker ook. Die koöperasie be…
Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Vrydag 10 Augustus tussen 11:00 en 12:00 in die Raadsaal op die KragDagterrei…
Die groente in Kleinskuur se akwaponiese stelsel het nog nooit eers snuf in die neus gekry van enige gifstof wat naby hulle verby beweeg het, op hulle…
Geen water-, elektrisiteit- of riool-rekening Die aardskip-konsep is ontwikkel deur die argitek, Mike Reynolds, en is meer as 40 jaar oud. Waarom maak…
Akwaponika as boerderymetode raak al hoe meer bekend en gewild, omdat dit so ‘n gesonde, biologiese soort boerdery is, wat vanaf ‘n klein skaal in die…