Die Pestalozzi Trust is in 1998 gestig om die vryhede en regte van ouers wat tuisonderwys kies te beskerm. Tydens die vorige bedeling was tuisonderwys…
Op 2 April 2022 is die Gauteng Alternatiewe Onderwys ekspo weereens suksesvol aangebied by die Heartfelt Arena in Pretoria. KragDag en SA Homeschooler…
Die KragDag-span, in samewerking met SA Homeschoolers, het weereens ‘n suksesvolle opvoedkunde ekspo aangebied op 15 Mei 2021, by die Heartfelt Arena …
SA Tuisskoolritme is aanvanklik geïnspireer deur 'n groep tuiskoolouers wat almal dieselfde passie, toewyding en begrip het vir die waarde van tuisond…
Voor 1994 was dit onwettig om jou kinders self by die huis skoolonderrig te gee. André en Bokkie Meintjes is byvoorbeeld tronkstraf opgelê omdat hulle…