Huisgodsdiens. Dalk kom die beeld van ’n stoere oom met ’n indrukwekkende baard wat met ’n dreunende stem uit ’n groot familiebybel voorlees by jou op…
Van my mooiste jeugherinneringe is die huisgodsdiens aan huis van my oorlede grootouers. Daar is Bybel gelees, gebid en Halleluja-liedjies gesing. My …