Ek bewonder mense wat die talent het om met hulle hande te skep – hulle wat uit niks uit iets moois kan optower. Lindi Burger, ’n mediese student in h…
Beurtkrag is ’n noodsaaklike euwel waarmee ons vir lief moet neem. Teen dié tyd wis ons wel dat dit nie help om steen en been te kla en in sak en as t…