Dis daardie tyd van die jaar wanneer talle mense wat 'n hardwerkende jaar agter die rug het, graag wil afsaal en so bietjie ontspan voor die nuwe jaar…
‘n Huis, plaasopstal en- werf is soos ‘n oase in ‘n landskap. Dit is gewoonlik, en tereg ook so, die trots van die tuisteskeper. Maar net so dikwels i…