Die Pestalozzi Trust is in 1998 gestig om die vryhede en regte van ouers wat tuisonderwys kies te beskerm. Tydens die vorige bedeling was tuisonderwys…
Voor 1994 was dit onwettig om jou kinders self by die huis skoolonderrig te gee. André en Bokkie Meintjes is byvoorbeeld tronkstraf opgelê omdat hulle…