Die KragDag-span, in samewerking met SA Homeschoolers, het weereens ‘n suksesvolle opvoedkunde ekspo aangebied op 15 Mei 2021, by die Heartfelt Arena …
Eco Pilots is ‘n opvoedkundige natuurbewaringsprogram vir leerders van 2 jaar tot Gr 5. Ons kweek ‘n passie en liefde vir die natuur en alles daarin. …