Ons hier by KragDag is baie trots daarop dat Cordis Trust se Afrikaanse Woordkunsakademie pas die Orde van die Beiteltjie 2022 toegeken het aan Louise…
Huisgodsdiens. Dalk kom die beeld van ’n stoere oom met ’n indrukwekkende baard wat met ’n dreunende stem uit ’n groot familiebybel voorlees by jou op…