Sonkrag word deur talle verbruikers gesien as ‘n uitweg om Eskom se stygende kostes te vermy en as ‘n manier om beurtkrag te ontduik. Nie almal wat so…
Uiteindelik het energie, opgewek en gestoor deur sonkragstelsels, goedkoper geword as elektriese energie wat deur Eskom voorsien word. Ons kan nou in …