Ek het die voorreg gehad om die Kragopwekkingseminaar, wat deur Akademia en Solidariteit gereël is, by te woon. ‘n Uitgelese aantal sprekers het hulle…
Tydens die onlangse rondte van beurtkrag het Sakeliga aangekondig dat hy weer vanjaar die hoofborg van die KragDag ekspo gaan wees as deel van sy ywer…
Elke nou en dan verval ons in ‘n valse gerustheid dat Eskom in staat gaan wees om die ligte aan die brand te hou, want die regering sal hulle mos aan …