Herman Eksteen
Herman se professionele ondervinding in die oudit van plaaslike en internasionale maatskappye strek oor meer as 20 jaar. Herman diens ‘n aantal familiebesighede in Suid- Afrika. Herman is ook PwC se besigheidsleier in Gauteng. Herman is ‘n gekwalifiseerde Suid-Afrikaanse Geoktrooieerde Rekenmeester.
Eienaars van privaatmaatskappye toon sterk groeivertroue in die volgende 12 tot 36 maande, maar `n tekort aan tegnologiese en digitale vaardighede kan…