Pieter Senekal
Mnr. Pieter Senekal is ‘n Area-bestuurder by Computers-4-Kids Area / e-Learner en oorsien programmatuur-ontwikkelling, kliënte- ondersteuning en opleiding. As ‘n direkteur van CTS is hy verantwoordelik vir die verspreiding van kurrikulums en vir ondersteuning aan kliënte en vennote in verskeie provinsies in Suid-Afrika.
Mobiele Tel: +27 (0)83 307-0939
Kantoor Tel: +27 (0)11 979-5000
“Help Oupa met sy rekenaar asseblief”. Wat aanvanklik begin het as ‘n versoek om hulp, word toe ‘n interessante sinergie-debat oor progressiewe ontwik…