Ria Jacobs
Ek is die Finansiele en HR Bestuurder Ek het meer as 23 jaar finansiele en HR ondervinding. Ek het April 2023 begin werk by Aris Energy Solutions (Pty) Ltd as Finansiele en HR Bestuurder. Het meer as 23 jaar ondervinding en deel graag my ondervinding met die maatskappy. Ek is baie gelukkig om saam met so goeie span jong manne te werk wat ‘n groot verskil in ons samelewing maak. Hulle is trots op hulle werk en installasies wat gedoen word. Die twee direkteure Andre de Villiers en Dewald Pienaar het ‘n baie goeie verhouding met hulle kliënte en is altyd daar om ‘n ekstra myl met hulle te stap, so is ek ook bereid om daardie ekstra myl saam met hulle te stap in die besigheid en ‘n groot sukses van alles te maak.
Energie 18 Okt 2023
Aris Energy Solutions (Edms) Bpk, is 'n sonkrag installasie maatskappy wat fokus op beide kommersiële en residensiële sonkrag installasies sowel as en…