Die Imperiale somer-reeks

Protea Boekhuis publiseer die Imperiale somer-reeks soos geskryf deur Karel Schoeman. Die lekkerte van hierdie boeke is dat dit nie bloot die geskiedenistydlyn weergee met droë feite nie; daar is heerlike byvertellings, interessante brokkies en staaltjies, en ruim aanhalings uit verskillende bronne wat die periode en gebeure van die tyd glashelder voor die leser se … Lees meer Die Imperiale somer-reeks