Boekresensie: Bure van nature

Titel: Bure van nature Outeur: Hennie van Deventer ISBN: 978-1-4853-1217-8 Uitgewer: Protea Boekhuis Skuif gerus nader indien jy hou van opwindende veldstories en naelbyt-ontmoetings tussen mens en dier, want Hennie van Deventer, die outeur van sowat twintig boeke, se geboekstaafde vertellings sal jou vir ure lank vermaak. Veral in hierdie dae waar reisigers steeds skrikkerig … Lees meer Boekresensie: Bure van nature