Maand: Februarie 2026
Landbouminister noodsaak litigasie deur te weier om regsposisie te stel oor BKS
Op 26 Januarie 2026 het prokureurs namens Sakeliga, SAAI en Vrystaat Landbou die DA minister van landbou, John Steenhuisen, in kennis gestel dat hulle…
Toe die pad wegval, het mense hul eie pad gemaak
’n Vertelling deur Daryl Hardy, stigter van CityGates “Ek het iets in Mosambiek gesien wat my weer herinner het hoekom selfstandigheid nie ’n slagspre…
Jou toekoms begin by ’n doelbewuste keuse
Jeugwerkloosheid in Suid-Afrika bly ’n ernstige uitdaging. Volgens amptelike statistiek staan werkloosheid onder jongmense tussen 15 en 34 jaar tans o…
Boekoorsig: Dagstukboeke vir 2026
Dagstukboeke help gelowiges om daagliks tyd opsy te sit om dieper in die Woord te delf en aan 'n verhouding met hulle Skepper te bou. Die lewe is so g…
Boekoorsig: Tipe 2 diabetes: 8-weke-bloedsuikerdieet
So aan die begin van die nuwe jaar onderneem baie van ons om 'n gesonder eetplan en leefstyl aan te hang. Dr. Michael Mosley se boek getiteld 8-week b…
Beiteltjie
beiteltjie.co.za Beiteltjie is die eerste aanlyn Afrikaanse tydskrif vir kinders. Die doel van die tydskrif is om die leesvaardighede en kulturele bew…
Bek- en klouseer in die era ná Covid: Het ons werklik geleer?
Wat as ’n uitbreking van ’n beheerbare siekte begin het, het ontwikkel tot ’n nasionale ramp wat beide die vleis- en melkbedryf in ’n wurggreep het en…
Druppels word strome. Strome word riviere.
Wanneer ’n enkele druppel grond toe val, is dit amper onopsigtelik. Dit maak skaars ’n merk. Maar daardie selfde druppel, saam met duisende ander, beg…