Maand: Maart 2023
Boekopsomming: “Secrets of Closing the Sale” deur Zig Ziglar
Hierdie boek het my bemagtig want dit openbaar eerlike, entoesiastiese en empatiese bemarkingsmetodes. Belangrike punte uit die boek: Help kliënte om …
Selfstandigheid… klein treetjies vóór groot spronge
Rome is nie in ’n dag gebou nie en as die antieke Romeine probeer het om dit te doen, sou die “Ewige Stad” nooit bestaan het nie. Net so is persoonlik…
Wees ’n selfdoener!
Ek het onlangs ’n baie interessante artikel (gedateer 5 Mei 2016 en getiteld “DIY Generation”) deur Anna Johansson raakgelees op www.entrepreneur.com.…
Marinda kook met blikkies en pakkies
Human en Rousseau publiseer Marinda Engelbrecht se derde boek getiteld Marinda kook met blikkies en pakkies. Hierin wys sy hoe lesers kortpaaie kan ne…
Bekendstelling: Pretoria Sakekamer
Met magsgevegte vir beheer by stadsrade regoor die land, val die kollig ook in Pretoria op die onstuimigheid by die Pretoriase stadsraad. Die Pretoria…
Die jaar van die belastingboikot
Hopelik gaan 2023 die begin van ‘n groeiende belastingboikot wees. Diegene wat nog gehoop het dat die staat ons van’n katastrofe gaan red het is deur…
Kan slaap verstikkend wees?
’n Goeie nag se slaap vereis die handhawing van gesonde suurstofvlakke deur vry en gereeld asem te haal. Onreëlmatige asemhaling veroorsaak 'n vorm va…