Maand: September 2021
Só vestig Akademia ’n vernuwe Afrikaanse universiteitwese
Suksesvolle kultuurgemeenskappe benodig gesonde, stabiele en florerende onderwys en beroepsopleiding. Daarom het Solidariteit destyds vanaf 2010 begin…
Camperdown Health and Hygiene vier 25 jaar in die sanitasiebedryf
Laurie Schlebusch (78) is die stigter van Camperdown Health and Hygiene, ’n baie suksesvolle onderneming wat spesialiseer in intensiewe skoonmaakdiens…
Goggas – ons redding
As mense aan goggas dink dan is dit selde met bewondering of respek. So dikwels hoor ‘n mens: “hierdie blerrie vlieë!”of, “tjek vir bosluise!” of, “ek…
Die lappiesrepubliek van Suid-Afrika
Meeste mense beskou Suid-Afrika as vanselfsprekend. Dit het in die mis van die geskiedenis ontstaan en sal vir altyd bly voortbestaan, want daar is ie…
Boekresensie: 50 Tydlose breipatrone
Brei-entoesiaste kan gerus naderskuif en hulle vergewis van Christa Swanepoel se lieflike breipatroonboek wat pas deur LAPA Uitgewers gepubliseer is. …
Die waarde van jou eie kostuin
Vanoggend draal die deuntjie en lirieke van die ou bekende en geliefde FAK-liedjie, Dis heerlike lente, deur my kop. Dis heerlike lente, die winter's …
Hoe weet jy ‘n politikus is ernstig oor korrupsie?
Een ding waaroor almal in Suid-Afrika saamstem is dat korrupsie ʼn groot probleem is. Selfs die regerende party stem hieroor saam. Korrupsie mors geld,…
KragDag 2021 uitstaller: Alpha Security & Alarms
Dit voel werklik soos 'n kort tydjie. Tog is dit reeds 35 jaar gelede dat Alpha Security & Alarms in 1986 “gebore” is. Dit was in reaksie op verbr…