Ons het in ‘n vorige nuusbrief ‘n “moeite-werd-om-te-lees” -artikel geplaas waarin mnr Johann Rupert, voorsitter van die luukse-produkte besigheidsryk…
Die verband met tipe 2 diabetes. Ons weet almal van suikersiekte (diabetes), maar besef ons die omvang van die probleem? Vergelyk die volgende syfers …
Dis ’n jaar sedert Bianca Coetzee (33) en haar seuntjies, Christiaan (9) en Eben (8), Nigerië toe verhuis het om by haar man en die seuns se pa, Jaque…
Titel: Help! My kind is anders Outeur: Christien Neser Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 978-0-7993-9629-4 Help! My kind is anders deur Christien Neser H…
Baie mense is teen verandering gekant. Wanneer jy tot veranderinge gedwing word, skop mense gewoonlik vas omdat, soos die ou garde sê: “Ek het vir jar…
In die lig van die onsekerheid wat regeringsregulasies met betrekking tot Covid-19 in die land veroorsaak het, is die GROOTSTE Alternatiewe Energie en…
In die KragDag nuusbriewe van 17 April, 1 Mei en 15 Mei (elke keer twee weke uitmekaar) is in ’n meningsopname vir KragDag lesers gevra hoe hulle oor …
Volgens Mnr. Willie Clack, nasionale ondervoorsitter van die RPO, is Suid-Afrika die enigste land in Afrika sonder ‘n behoorlike naspeurbaarheidstelse…
Wanneer ons aan konvensionele elektriese kragopwekking dink, sien ons in ons geestesoog dikwels groot steenkool-, gas- of kernkragsentrales. Miskien s…