Maand: Julie 2018
‘n Blik op privaatmaatskappye en familiebesighede in die entrepreneursruimte
Eienaars van privaatmaatskappye toon sterk groeivertroue in die volgende 12 tot 36 maande, maar `n tekort aan tegnologiese en digitale vaardighede kan…
Die toekoms vir Energie en Elektrisiteit in SA
Ekonomiese en geopolitiese verwikkelinge in die huidige era lei tot vrae oor die toekoms van elektrisiteitsvoorsiening. Dit geld wêreldwyd, maar ook i…
Onderwys het ‘n strydtoneel geword
Enigiemand wat glo dat onderwys neutraal kan wees, maak ‘n groot fout. Idees het gevolge. Aksies vloei uit gedagtepatrone. Ouers kom nie te staan voor…
Libertariese beskouing, watter invloed het dit op belasting en die vestiging van infrastruktuur? – ‘n KragDag Raadsaal-voorskou
Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Donderdag 9 Augustus tussen 13:30 en 14:30 in die Raadsaal op die KragDagterr…
Beste waterbestuurspraktyke vir besproeiingstelsels
In Suid-Afrika word daar ongeveer 1,25 miljoen hektaar besproei, sowat 0,4% van die wêreld se totale area onder besproeiing. Besproeiingswatergebruik …
5 Stappe om te verseker dat jy jou doelwitte in 2018 bereik
Ek het gedink dat ek graag die noodsaaklikheid vir beplanning van wil bespreek sodat jy jou doelwitte kan bereik. Dit kan toegepas word op beide jou …
Selfstandigheid in ’n era van staatsafhanklikheid – ‘n KragDag Raadsaal voorskou
Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Donderdag 9 Augustus tussen 11:00 en 12:00 in die Raadsaal op die KragDagterr…
‘n Oorskou van energie en elektrisiteit in die toekoms vir Suid Afrika – ‘n KragDag Raadsaal voorskou
Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Vrydag 10 Augustus tussen 10:00 en 11:00 in die Raadsaal op die KragDagterrei…
Die eetbare tuin – ‘n KragDag Raadsaal voorskou
Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Vrydag 10 Augustus tussen 11:00 en 12:00 in die Raadsaal op die KragDagterrei…